Wes-Kaap

Die Wes-Kaap (Engels: Western Cape, Xhosa: Ntshona-Koloni) is een van die nege provinsies van Suid-Afrika. Die hoofstad en grootste nedersetting is Kaapstad. Dit het in 1994 'n afsonderlike provinsie geword toe die ou Kaapprovinsie in die Noord-, Oos- en Wes-Kaap verdeel is. Die Prins Eduard-eilande, bestaande uit die Prins Eduard-eiland en Marion-eiland in die suidelike Indiese Oseaan, maak deel uit van die provinsie Wes-Kaap.

Kaapstad is ook Suid-Afrika se moederstad en wetgewende hoofstad en huisves die imposante Parlementsgebou. Die Kaapstad-hawe (vroeër Tafelbaaihawe) is die naasbesigste hawe in die land (ná die Durban-hawe).

Ander belangrike plekke is onder meer Stellenbosch, die Paarl, Beaufort-Wes, George, Knysna, Oudtshoorn, Saldanha, Vredenburg, Worcester, Malmesbury, Mosselbaai en Vredendal.

May 21, 2019

Robin's Nest is teen die voet van die Onrusberge by die poort tot die Hemel-en-Aarde-vallei geleë. Dit is in die prentjiemooi, rustige en veilige privaat landgoed van Glen Fruin Meadows.

Akkommodasie beskik oor 4 volledig toegeruste selfsorg-eenhede wat uitstekende ui...

May 13, 2019

Ons is 'n oase van rus en vrede. Pragtige opknapping aan die oorspronklike herehuis het verseker dat die oorspronklike, koloniale Kaap-Hollandse styl nie verlore gaan nie. Die swembad is in 'n welige tuin geleë en bied 'n rustige ligging vir 'n lieflike vakansie in die...

February 13, 2019

Flaminkevlei Waterfront bied 'n idilliese wegbreekplek aan die kus en die ligging teen die rivier is heerlik. Al ons woonstelle front na die Bergrivier en die see so gaste het pragtige uitsigte. Die ligging is ideaal vir diegene wat die Kaapse Weskus wil verken. 


Al on...

February 8, 2019

The Lazy Daisies is op 'n heuwel in St. Helenabaai geleë en is ideaal vir 'n paartjie wat op soek is na gerieflike, rustige verblyf met panoramiese uitsigte oor die Atlantiese Oseaan, St. Helenabaai en die Sederberge.

Verblyf bestaan uit 3 eenhede genaamd: The Lazy Dais...

February 4, 2019

Casa Milorca is 'n 19de eeuse gastehuis in die hartjie van die historiese dorp Prins Albert.

Casa Milorca het 2 suites en 1 kothuis was individueel versier is. Elke suite het 'n koninggrootte-bed of 2 enkelbeddens en elke kamer het 'n privaat badkamer met 'n Victoriaans...

January 25, 2019

Rome Homestead Guest House is op 'n privaat landgoed in Rome Glen in Somerset-Wes geleë en bied verblyf in groot gastekamers.   Dié Kaaps-Hollandse herehuis is perfek vir gaste op soek na 'n gerieflike naweekwegbreek, selfsorgverblyf naby 'n troue, of 'n piekniek langs...

January 10, 2019

Hide-Away Gastehuis bied asemrowende uitsigte oor Knysna se wonderskone strandmeer en die bekende Knysna Koppe en is die ideale plek om net by te ontspan of vir besoekers wat al Knysna en die Tuinroete se besienswaardighede wil verken. 

Ons het 7 goed ingerigte kamers w...

January 10, 2019

Blackwaters River Lodge is 'n plattelandse lodge aan die oewer van die Goukammarivier omring deur inheemse woude.

Verblyf is in 19 gaste-suites met slaapplek vir 2 gaste elk beskikbaar.  Elke suite is uniek versier en beskik oor 'n on suite-badkamer, elektriese kombers,...

January 8, 2019

Krystal Beach Hotel is op die skilderagtige Eiland in Gordonsbaai se waterfront geleë. Dit is slegs 32 km van Kaapstad Internasionale Lughawe af.

Verblyf word aangebied in verskeie kamertipes waaruit jy kan kies.

Die hotel het ’n verskeidenheid geriewe wat ’n gimnasium i...

October 29, 2018

Orange River 4 Day Trips on the great Orange River in Southern Namibia is more than just a river trip! You will indeed get to experience Gourmet River Food. At the same time an African Night Sky, and the starkly barren Richtersveld National Park.

What you can expect on...

Please reload