Vrystaat

Die Vrystaat (Suid-Sotho: Foreistata, Engels: Free State) is een van die nege provinsies van Suid-Afrika. Sy hoofstad is Bloemfontein wat ook Suid-Afrika se geregtelike hoofstad is.

Op 'n landkaart lyk die Vrystaat nog net soos die ou Boererepubliek van die negentiende eeu, die Oranje-Vrystaat – in die landelike hartland van Suid-Afrika. Maar in die twintigste eeu is sy landelikheid veral in die noorde dramaties verander deur die ontdekking van goud en die vervaardiging van olie uit steenkool. Die ou naam Oranje-Vrystaat is in Junie 1995 tot Vrystaat verkort.

May 28, 2019

Zwartmodder is in die vreedsame dorpie Clarens, die juweel van die Vrystaat, geleë. Die eenheid bied stylvolle verblyf in 'n stil deel van die dorp en is slegs 600 m vanaf die middedorp, met 'n keur van kunsgalerye, oulike winkeltjies, die brouery en lieflike restauran...

May 22, 2019

Arcadia Gastehuis en Restaurant bied luukse en gerieflike verblyf in beeldskone en mooi gemeubileerde en suite-slaapkamers in Kroonstad. Die gastehuis is die ideale oornagplek tussen Johannesburg en Bloemfontein, aangesien ons so te sê in die middel van die twee geleë...

May 13, 2019

Nebo Mountain Lodge bied verblyf op 'n werkende plaas is die pragtige Oos-Vrystaat. Gaste kan die mooi natuurskoon geniet terwyl hulle in ruim chalets met gerieflike koningingrootte-beddens, warm duvets en en suite-badkamers met storte en baddens bly. Daar is ook selfs...

February 13, 2019

The Dell is die ideale wegbreekplek langs die Vaalrivier 8 km buite Parys. Die oord vorm deel van die Dome Wêreld-erfenisgebied. 

Daar is verblyf in verskeie selfsorg-chalets en kampeerplekke. Die instansie maak ook voorsiening vir konferensies, klein troues, verjaars...

February 8, 2019

Little Rock Resort is in Ladybrand geleë aan die voet van die Platbergreeks. Die oord bied gaste die ideale vakansieverblyf en -geriewe. 

Die verblyf beskik oor verskeie selfsorg-chalets met slaapplek vir 2 tot 6 gaste, waarvan elkeen tussen die bome en rotse geleë is...

February 6, 2019

Mount Everest Wildplaas is 'n wildreservaat van om en by 1000 hektaar in die skilderagtige Vrystaat, net 20 km van Harrismith af. Die plaas bied verblyf in 11 chalets waarvan sommige tussen die heuwels weggesteek is om totale privaatheid te verseker, terwyl ander naby...

January 30, 2019

NorthHill Guesthouse is in Bloemfontein se rustige noordelike voorstede geleë. Ons maak voorsiening vir enige verblyfbehoeftes en beskik oor sakegeriewe en veilige parkeerplek.

NorthHill Guesthouse bied 'n veilige omgewing vir jou, jou gesin en jou voertuig. Ons bedien...

January 22, 2019

Springwater Cottages is aan die suidelike kant van ons vallei en wes van Ficksburg geleë.   Gaste kan die lieflike uitsigte oor die verskeidenheid oeste aanskou.   Die sonsondergang wink elke oggend vanaf die heuwels en ons ongelooflike sonsondergange is legendaries....

January 16, 2019

La Dolce Vita Gastehuis is n skoon, smaakvolle  versierde eenheid met lugversorging en bied verblyf aan in dubbelkamers.

Die eenheid beskik oor 'n toegeruste kombuisie en 'n oopplan-stort met aparte toilet.   Gaste kan lekker afkoel in die swembad op warm dae, of ontspa...

January 10, 2019

Amity Guesthouse  bied 10 luukse kamers,  elkeen met 'n on suite-badkamer met 'n stort en/of bad, tee- en koffiemaakgeriewe, TV, mikrogolfoond en 'n yskas.   Elke kamer het 'n privaat ingang en daar is veilige parkeerplek van die straat af agter 'n elektroniese hek....

Please reload