Umvangazi Rest

UMVANGAZI REST

 

Ontspan onder die Afrika Kiaat boom.

 

Ons rustige huis is geleë in Marloth Park, ‘n natuurbewaringsreservaat aangresend aan die Krokodil rivier en die Nasionale Kruger Wildtuin.  Hier wei die diere vrylik rond.  Jy kan uitkyk vir vlakvarke, verskeie bok soorte, bobbejane, ape, zebras en kameelperde om die huise in Marloth Park.  Daar is verskeie uitkyk punte oor die Nationale Kruger Wildtuin waarvandaan die groot vyf verskeie kere al gewaar is.  Besoekers het die opsie om die Lionspruit Wildreservaat geleë in Marloth Park te besoek.  

 

AKKOMMODASIE:

Kom geniet ‘n ontspannende wegbreek in die bosveld.  Umvangazi Rest is ‘n selfsorg woning met ‘n oopplan kombuis, sit en eetkamer.  Volledige braai geriewe met ‘n boma is beskikbaar vir die lekker bosveld vuur en braai.  Koel af in die swembad of geniet ‘n drankie op die dek wat uitkyk op twee water gate.

 

Die kombuis is ten volle toegerus en die huis kan tot ‘n maksimum van 8 mense huisves.  Twee kamers is geleë op die grondvloer, elk met ‘n dubbeldbed en lugreëling.  Die hoof slaapkamer is toegerus met ‘n inloop badkamer (stort alleen).  Die boonste vertrek het ‘n dubbel bed en twee enkelbeddens en deel ‘n badkamer met die tweede kamer onder.

 

AKTIWITEITE:

Daar is verskeie vermaak om aan deel te neem in en om die omgewing.  Die Nationale Kruger Wildtuin is 20 minute se ry en ‘n baie lekker uitstappie kan onderneem word.  Die Malelane en Krodokilbrug hekke is naby aan Marloth Park geleë.  Mozambiek en Swaziland is ook naby geleë.  Geniet die sonsondergaan of piekniek by een van die uitkykpunte langs die Krokodil rivier.  Komatiepoort het ook ‘n golfbaan vir die mense wat graag agter wit balletjies aanloop.

 

 ‘n Winkelsentrum is geleë in Marloth Park vir alle daaglikste benodigdhede en sluit ‘n petrol stasie, restaurant, deli, drankwinkel, wassery, hardeware winkel, bakery en slaghuis in.  Komatipoort het die groter kettingwinkels vir ander behoeftes.

UMVANGAZI REST - ENGLISH VERSION

 

Relax under the African Kiaat Tree - Our tranquil home is situated in Marloth Park, a nature conservancy bordering the Crocodile River and the Kruger National Park.  Here the game freely roams.   Warthogs, various buck species, monkeys, baboons, zebras and giraffes can been seen around the houses within Marloth Park.  From viewing points you overlook the Kruger National Park where various animal species can be spotted.  The Crocodile River is also home to the hippo and crocodile.  Visitors also have the option to visit Lionspruit Private Game Reserve which is situated in Marloth Park. 

 

ACCOMMODATION:

Come and enjoy a relaxing, rejuvenating and peaceful setting in the bushveld.  Umvangazi Rest is a self-catering house.  It has an open plan kitchen and lounge area leading out onto a patio.  Whilst relaxing outside, you can enjoy a braai/barbeque, have a bonfire in the boma or take a swim to cool off in the splash pool.  Venture upstairs to the deck and enjoy the view and relax whilst keeping an eye out for the animals coming by for a drink at the water holes closely situated to the house.

 

The house can sleep up to a maximum of 8 people and the kitchen is fully equipped.  Two bedrooms are situated on ground floor, each with a double bed with air-conditioning.  The main bedroom has an en-suite bathroom with a shower only.  Upstairs in the loft area is a double bed and two single beds.  Both the loft area and second bedroom share a bathroom which has a shower.

 

THINGS TO DO:

There are many things to do in and around Marloth Park.  Plan a day trip to the Kruger National Park, with the Malelane or Crocodile Bridge gates being in close proximity.  Bring along your passports and visit our neighbouring countries of Mozambique and Swaziland.  Have a sundowner or picnic at one of the lookout points along the banks of the Crocodile river.  For the golf enthusiast, there is a golf course in Komatipoort.

 

A shopping centre is situated within Marloth Park for your essentials and includes a garage, restaurant, deli, bottle store, laundry, hardware, bakery and butchery.  Breakfast, lunch or dinner can be enjoyed at one of the lodge in Marloth Park and Komatipoort.

Rates: 

Bespreek jou droom Vakansie