Vakansie Beplanning

Kom verken die asemrowende bestemmings wat Suid-Afrika en ons buurlande het om te offer.  Die wêreld is vol versteekte skatte en ons wil dit graag alles vir julle hier alles onder een dak beskikbaar stel. Ons fokus nie slegs op net die bestemming nie, maar alles wat ’n vakansie of wegbreek lekker maak. Winkels  en landmerke wat julle moet besoek wanneer julle in ’n sekere area is, vermaak, piekniekplekke, resepte, wenke, toerusting, aktiwiteite, restaurante, feeste, kompetisies en vele meer.  So maak seker julle is ook deel van ons sosiale platforms om seker te maak julle mis nie uit nie.

In die Kollig:

Populêre Bladsye:

Reis deur ons pragtige land!

Gauteng
Bestemmings
Vermaak
en Avontuur
KZN
Bestemmings
Noord-Kaap
Bestemmings
Noord-Wes
Bestemmings
Oos-Kaap
Bestemmings
Mosambiek
Bestemmings
Wes-Kaap
Bestemmings
Namibië
Bestemmings
Limpopo
Bestemmings
Limpopo
Bestemmings
Mpumalanga
Bestemmings

Lapalose Lodge bied luukse verblyf met 'n ontspanne atmosfeer en uitstekende geriewe. Lapalosa Lodge is in Lyttelton, 'n voorstad van Centurion in Gauteng geleë. 

Ons bied 14 luukse kamers wat almal en suite-badkamers en 'n privaat patio of balkon het. Ons wye reeks k...

OuKlip Game Lodge kry sy naam by die gewilde rotsformasies in die area. Dit is in Dinokeng Big 5 Wildreservaat, 'n malaria-vrye area van 18 500 hektaar, geleë. Die reservaat is omtrent 50 km van Pretoria af langs die N1 naby aan Hammanskraal. Die privaat eko-lodge vers...

Vischgat Fishing Resort is langs die Vaalrivier geleë, tussen die Vaaldam en Drie Riviere. Die oord is net 80 km van Johannesburg af en ideaal vir 'n rustige kampwegbreek vir visvang-entoesiaste of die hele gesin.

Die kampeerterrein het staanplekke in verskillende gro...

Please reload