Vakansie Beplanning

Kom verken die asemrowende bestemmings wat Suid-Afrika en ons buurlande het om te offer.  Die wêreld is vol versteekte skatte en ons wil dit graag alles vir julle hier alles onder een dak beskikbaar stel. Ons fokus nie slegs op net die bestemming nie, maar alles wat ’n vakansie of wegbreek lekker maak. Winkels  en landmerke wat julle moet besoek wanneer julle in ’n sekere area is, vermaak, piekniekplekke, resepte, wenke, toerusting, aktiwiteite, restaurante, feeste, kompetisies en vele meer.  So maak seker julle is ook deel van ons sosiale platforms om seker te maak julle mis nie uit nie.

In die Kollig:

Populêre Bladsye:

Reis deur ons pragtige land!

Gauteng
Bestemmings
Vermaak
en Avontuur
KZN
Bestemmings
Noord-Kaap
Bestemmings
Noord-Wes
Bestemmings
Oos-Kaap
Bestemmings
Mosambiek
Bestemmings
Wes-Kaap
Bestemmings
Namibië
Bestemmings
Limpopo
Bestemmings
Limpopo
Bestemmings
Mpumalanga
Bestemmings

Arcadia Gastehuis en Restaurant bied luukse en gerieflike verblyf in beeldskone en mooi gemeubileerde en suite-slaapkamers in Kroonstad. Die gastehuis is die ideale oornagplek tussen Johannesburg en Bloemfontein, aangesien ons so te sê in die middel van die twee geleë...

Die Melkstal is ook net 'n kort entjie se ry van die Vaaldam af.

Die Melkstal bied verblyf aan in selfsorg-eenhede op 'n plaas in privaat besit in Gauteng, net 35 minute se ry van Heidelberg af. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n rustige wegbreek ver van die g...

Robin's Nest is teen die voet van die Onrusberge by die poort tot die Hemel-en-Aarde-vallei geleë. Dit is in die prentjiemooi, rustige en veilige privaat landgoed van Glen Fruin Meadows.

Akkommodasie beskik oor 4 volledig toegeruste selfsorg-eenhede wat uitstekende ui...

Shikwari Game Reserve bied 2 verblyftipes in 2 kampe op 'n 200 ha perseel naby die Krugerwildtuin en die Panorama. Die wildreservaat is onder die platorand. Geniet majestieuse uitsigte op die berge, rustige atmosfeer van die bosveld of ontspan op die lodge se stoep by...

Verblyf by 79 On Ridge Bed & Breakfast beskik oor 4 slaapkamers, elkeen met slaapplek vir 2 gaste. Elke kamer is toegerus met 'n TV, koffie- en teemaakgeriewe, 'n yskassie, elektriese komberse en lugversorging. 3 kamers het 'n en suite-badkamer en 1 het 'n aparte badka...

Please reload