Berchtesgaden Game Ranch & Lifestyle Farm


Berchtesgaden is nie net die perfekte bestemming vir jag en ontspanning waar u so tikkie luuksheid in die bosveld kan beleef; dit is ‘n lewenstyl waarmee jy geassosieer wil wees.

Jou eie stukkie Waterberg paradys. Dit sal u tuiste weg van u huis wees waar die hele gesin ons sal verlaat met ‘n gevoel van tevredenheid en “kan ons nie langer bly nie”.

Daar was aandag bestee aan al die fynste besonderhede sodat u ‘n bekostigbare kuier kan geniet in ‘n omgewing wat bo-gemiddelde waarde bied.

Tydens u kuier sal u kan jag, ontspan en die dagspa geniet, die gymnasium gebruik, gaan perdry of stap in die Bosveld saam met die wild, luilekker kan ontspan in die borrelbad met ‘n glasie vonkelwyn of afkoel in die swembad, ‘n spel vlugbal geniet of ‘n hou of 2 kan slaan op die 60 meter pitching-green - om maar net ‘n paar van die aktiwiteite te noem, buiten die normale.

Kontak Besonderhede

Sel Nommer : 083 250 7989

E-Pos Adres : info@berchtesgaden.co.za

Web Adres : www.berchtesgaden.co.za

Face Book - @berchtesgadenlifestyle

Adres : R33 Vaalwater, Ellisras Pad, Limpopo

You Might Also Like: