
Zwartmodder is in die vreedsame dorpie Clarens, die juweel van die Vrystaat, geleë. Die eenheid bied stylvolle verblyf in 'n stil deel van die dorp en is slegs 600 m vanaf die middedorp, met 'n keur van kunsgalerye, oulike winkeltjies, die brouery en lieflike restaurante om te besoek.
Kontak Nommer : Call 072 390 4399
Adres : Cilliersstraat 462, Clarens, 9707,Vrystaat