The Dogstone Cottage


The Dogstone Cottage bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n smaakvol versierde houthuisie in Hondeklipbaai, stapafstand vanaf die strand. Dié kothuis het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 en suite-badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens wat teen mekaar gestoot is. Elke kamer het 'n instapkas en bied toegang tot 'n houtdek, waar gaste kan ontspan in lêstoele met 'n uitsig oor die Atlantiese Oseaan.

Vir enige verdere inligting, gaan besoek gerus hulle webwerf by www.dogstonecottage.co.za

Kontak Nommer : 066 270 5856

E-Pos Adres : dogstonecottage@gmail.com

Adres : Hoofweg 694, Hondeklipbaai, 8222,Noord-Kaap

You Might Also Like: