Millstream Inn Guesthouse


Millstream Inn Guest House bied gastekamers en dit is op 'n privaat perdelandgoed geleë, in Skeerpoort, 12 km van Hartbeespoort af. Dis ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf naby verskeie besienswaardighede. Ons bied ook klein trou-venues, teen geen ekstra koste as jy die hele gastehuis vir die naweek bespreek. Verblyf word aangebied in executive selfsorgkamers wat smaakvol versier is. Die kamers is ingerig met koningingrootte-beddens en en suite-badkamers met storte of baddens, asook wasbakke en toilette. Kamers 1, 2 en 3 het elk 'n kombuis met toebehore vir selfsorg en Kamers 6 en 5 het nie kombuise nie. Elke kamer het 'n TV met sekere DStv-kanale.

Kontak Nommer : 072 624 4708

Adres : Erf 350 Van Skeerpoort-plaas,Skeerpoort, 0260, Noordwes

Facebook Blad : https://www.facebook.com/millstreaminn/

You Might Also Like: