
Anford Country House is 'n historiese gastehuis aan die buitewyke van Belfast, Mpumalanga. Dit bied gehalteverblyf 2 uur buite Pretoria. Die Kaap-Hollandse gastehuis is tussen foreldamme en groot dennebome geleë.
Vir enige veredere inligting gaan besoek gerus hulle webwerf by www.anford.co.za
Kontak Nommer : +27 (0)71 080 7180
E-Pos Adres : info@anford.co.za
Adres : Anford-pad, Belfast, 1170,Mpumalanga