Arcadia Gastehuis & Restaurant

May 22, 2019

 

Arcadia Gastehuis en Restaurant bied luukse en gerieflike verblyf in beeldskone en mooi gemeubileerde en suite-slaapkamers in Kroonstad. Die gastehuis is die ideale oornagplek tussen Johannesburg en Bloemfontein, aangesien ons so te sê in die middel van die twee geleë is. Verder bied dit oop ruimtes en 'n verskeidenheid plantegroei wat bydra tot die omgewing se skoonheid.

Daar is 24 mooi versierde en suite-slaapkamers, elkeen met plafonwaaiers en paneelverwarmers, koffie- en teemaakgeriewe, 'n privaat ingang met 'n veranda en jou eie parkeerplek. DStv-kanale is ook in al die kamers beskikbaar.

 

Ons lieflike restaurant bedien heerlike maaltye en ons kroeg is ten volle gelisensieer. Dit is baie belangrik dat gaste vooraf bespreek om by die restaurant te eet. 

 

Vir verdere inligting gaan kyk gerus op hulle webwerf by www.arcadiakroonstad.co.za

 

Kontak Nommer  :  +27 82 809 2191

 

E-Pos Adres  : arcadia@act.co.za

 

Adres  :  Kraalkop 38, Kroonstad, 9500,Vrystaat

 

 

 

Share on Facebook
Share on Twitter
Please reload

You Might Also Like:

Berchtesgaden Game Ranch & Lifestyle Farm

September 30, 2019

Zwartmodder

May 28, 2019

1/15
Please reload