Shikwari Game Reserve

May 17, 2019

Shikwari Game Reserve bied 2 verblyftipes in 2 kampe op 'n 200 ha perseel naby die Krugerwildtuin en die Panorama. Die wildreservaat is onder die platorand. Geniet majestieuse uitsigte op die berge, rustige atmosfeer van die bosveld of ontspan op die lodge se stoep by die swembad. Daar is vriendelike diens en lekker kos. Die reservaat word deur die eienaars bestuur wat passievol is om vir die gaste die beste ervaring te gee.

 

Pangolin Rondavels is 'n sakpas-opsie. Daar is 4 tradisionele grasdak-rondavels. 2 rondavels met 'n buitelug badkamer met 'n stort, beskutte toilet en wasbak. Die ander 2 rondavels deel 'n badkamer met 'n bad, wasbak, toilet en buitelugstort. Alle beddens het luukse perkallinne en handdoeke word voorsien. Meeste rondavels bied 'n keuse tussen beddens, al die kamers het kaste, sitplek en skinkborde. Gratis WiFi is by die Shikwari Suites Camp beskikbaar.

 

Webwerf Adres  :  www.shikwari.co.za

 

Kontak Nommer  :  (+27) 073 049 7494

 

E-Pos Adres  :  enquiries@shikwari.co.za

 

Adres  :  Lydenburg-weg R36, 8 Km Vanaf Jg Strydom Tonnel, 38 Km Vanaf Hoedspruit, 1308, Limpopo

 

 

 

 

 

Share on Facebook
Share on Twitter
Please reload

You Might Also Like:

Berchtesgaden Game Ranch & Lifestyle Farm

September 30, 2019

Zwartmodder

May 28, 2019

1/15
Please reload