Dara Guest House (Pty) Ltd

May 14, 2019

 

Dara Gastehuis is in Trichardt geleë en bied ’n swembad buite asook ’n sitarea wat gedeel word. Gratis WiFi is beskikbaar.

Elke en suite-kamer is smaakvol versier en bied totale privaatheid. Die kamers beskik oor DStv, ’n werkstasie, yskassie en komplementêre tee- en koffiemaakgeriewe.

Daar is veilige parkeerplek agter geslote hekke en ’n wasgoeddiens wat dieselfde dag nog gaste se wasgoed was. Middag- en aandete is beskikbaar op versoek.

 

Webwerf Adres  :  https://www.dara-guesthouse.co.za

 

Kontak Nommers :  017 638 1662

                                  082 377 4558

 

Adres  :  Jansen 25, Trichardt, Secunda, 2300,Mpumalanga

 

 

 

 

 

Share on Facebook
Share on Twitter
Please reload

You Might Also Like:

Berchtesgaden Game Ranch & Lifestyle Farm

September 30, 2019

Zwartmodder

May 28, 2019

1/15
Please reload