Otters' Haunt Full Moon Bush Camp

February 14, 2019

 

Otters' Haunt Full Moon Bush Camp is 'n klein, privaat wegbreekbestemming bo die Vaalrivier se vloedlyn.

 

Dié boskamp is vernoem na die asemrowende volmaanopkoms wat van die swembadarea en die koppie sigbaar is.

 

Daar is 3 A-raam-houthuise met grasdakke by die boskamp.

 

Die houthuise bied 'n uitsig oor die grasperk, swembad en rivieroewer sowat 150 m ondertoe. Die kamp is by 'n pragtige swembad wat soos 'n rotspoel lyk en is rondom 'n koppie met 'n uitsig oor die Vaalriviervallei gebou.

 

Adres  :  Erfdeel 60, Kopjeskraal, Langs Kopjeskraalweg, Parys, 2050

 

Webwerf  :  www.otters.co.za

 

Kontak Nommers  :  082 475 8767

                                   056 818 1814

                                   084 245 2490

 

 

 

 

Share on Facebook
Share on Twitter
Please reload

You Might Also Like:

Berchtesgaden Game Ranch & Lifestyle Farm

September 30, 2019

Zwartmodder

May 28, 2019

1/15
Please reload