Plato Lodge


Plato Lodge is 'n luukse lodge in Augrabies en dit is die perfekte plekkie om te kom rus en na die sterre te kyk. Dit is ongeveer 40 km vanaf Augrabies Nasionale Park en dit is op pad na die pragtige blomme in Namakwaland.

Daar is 5 dubbelkamers. Elke kamer het 'n koninggrootte-bed, yskassie en 'n en suite-badkamer met 'n dubbelstort, toilet en wasbak.

Adres : Narries-plaas, Daberas 7, Augrabies,8874, Noord-Kaap

Webwerf : www.platolodge.co.za

Kontak Nommer : 087 095 1130

You Might Also Like: