Majuli Tree Lodge


Majuli Tree Lodge word omring deur die boomtoppe van die Afrika-bosveld met magiese uitsigte op die Krugerwildtuin en berge in die verte en beloof 'n onvergeetlike ervaring. Majuli Tree Lodge is 'n nuwe tweeslaapkamerkothuis wat op 'n platform tussen die takke van 'n lewendige boom geleë is. Van hier kan jy 'n kameelperd in die oë kyk terwyl jy jou oggendkoffie geniet of smul aan 'n welverdiende skemerkelkie terwyl die Afrika-son voor jou sak.

Adres : Civit-/nyalastraat 2798, Marloth Park,1330, Mpumalanga

Facebook Blad : https://www.facebook.com/pg/krugerpark/about/?ref=page_interna

Kontak Nommer : 087 202 8443

You Might Also Like: