Blue Diamond Boutique Hotel


Die Blue Diamond Boutique Hotel is in die rustige Moreletakloof geleë, binne vinnige bereik van die besige sakekern, gholfbane, parlementsgeboue, uitstekende hospitale, puik restaurante, kafees en kroeë. Verblyf word gebied in verskeie kamers insluitend standaard-, luukse- en executive-suites, elkeen met 'n en suite-badkamer.

Ontspan met 'n verfrissende drankie van die Crystal Bar in die hotel of langs die swembad.

Adres : Rubestein-rylaan 761, Hoek Van Rubestein-rylaan En Wekkerstraat, Moreleta Park, 0181, Gauteng

Webwerf : www.bluediamond.co.za

Kontak Nommwer : + 27 (0)12 940 5222

You Might Also Like: