The Dell
February 13, 2019

The Dell is die ideale wegbreekplek langs die Vaalrivier 8 km buite Parys. Die oord vorm deel van die Dome Wêreld-erfenisgebied.
Daar is verblyf in verskeie selfsorg-chalets en kampeerplekke. Die instansie maak ook voorsiening vir konferensies, klein troues, verjaarsdae, rampartytjies en ander funksies.
Daar is 'n groot verskeidenheid doendinge op die perseel, insluitend natuurritte, ritte na die uitkykpunt, ritte vir paartjies en wildritte op vierwielmotorfietse. Daar is ook voetslaanroetes, bergfietsroetes, riviervlotvaart, boogskiet, abseil, verfbal en vele meer om te doen.
Adres : Vaal Eden, The Dell, Parys, 9585,Vrystaat
Webwerf : www.thedell.co.za
Kontak Nommer : 072 486 9491
Please reload
You Might Also Like:
Please reload