Flaminkevlei Waterfront

February 13, 2019

Flaminkevlei Waterfront bied 'n idilliese wegbreekplek aan die kus en die ligging teen die rivier is heerlik. Al ons woonstelle front na die Bergrivier en die see so gaste het pragtige uitsigte. Die ligging is ideaal vir diegene wat die Kaapse Weskus wil verken. 


Al ons akkommodasie sluit 'n oopplan-kombuisie, sitkamer, eetkamer, en braai-area in.

 

Flaminkevlei-woonstel is op die grondvloer en dit het 2 besprekingsopsies. Gaste kan 1 slaapkamer met slaapplek vir 3 mense en 'n en suite-badkamer bespreek, of die 1 slaapkamer plus 'n ekstra slaaparea en 'n tweede badkamer (daar is dan slaapplek vir 4 mense). Die woonstel het 'n vuurmaakplek met 'n braai en dis ideaal vir wintersaande. 

 

Adres  :  Eigelaarstraat 11, Laaiplek, Velddrif,7365, Wes-Kaap

 

Webwerf  :  www.flaminkevlei.co.za

 

Kontak Nommer  :  +27 (0)12-5674385

 

 

 

Share on Facebook
Share on Twitter
Please reload

You Might Also Like:

Berchtesgaden Game Ranch & Lifestyle Farm

September 30, 2019

Zwartmodder

May 28, 2019

1/15
Please reload