Moon Mountain Lodge

February 12, 2019

Moon Mountain Lodge lê aan die voet van die Nuakluft-berge in die prentjiemooi Maltahohe-distrik van Namibië en bied verblyf wat alles insluit.


Dié lodge het 11 Luukse Kamers en 6 Suites. Elke hut is uniek versier en beskik oor 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer. Die eenhede het elkeen 'n privaat dek met 'n plonspoel.

 

Ontbyt en aandete is ingesluit en word by die restaurant op die perseel geniet. Plaaslike Namibiese en Suid-Afrikaanse produkte word hiervoor gebruik. Ingevoerde wyn uit die Kaap word saam met die smullekker disse bedien. 

 

Adres  :  Moon Mountain Plaas, Langs Die B1, Solitaire, Khomas , Namibie

 

Webwerf  :  www.moonmountain.biz

 

Kontak Nommer  :  +264-67-240901/3/4/5

 

 

 

Share on Facebook
Share on Twitter
Please reload

You Might Also Like:

Berchtesgaden Game Ranch & Lifestyle Farm

September 30, 2019

Zwartmodder

May 28, 2019

1/15
Please reload