Maputuland Gastehuis

February 12, 2019

Maputaland is in 'n ryk etniese styl ingerig en het 'n ware Afrika-atmosfeer. Ons streef daarna om jou tuis te laat voel sodat jy kan ontspan. Alle toere en doendinge, soos die 'Groot 5' Hluhluwe/Imfolosi-wildreservaat, 'n bootrit op die riviermonding om seekoeie, krokodille en voëls te sien, ritte na Kaap Vidal om die marienelewe te ontdek terwyl jy snorkelduik of tyd op ons ongerepte strande bestee, walvis- en skilpadkyk, diepseevisvang, perdritte en vele ander doendinge kan vir jou gereël word

 

Maputalnd Gastehuis is in die hartjie van St. Lucia geleë, wat deel is van die iSimagaliso Vleilandpark. 

Ons het 6 slaapkamers waarvan 5 direkte toegang na ons rustige en tropiese tuin en sprankelende swembad het. 

 

Adres  :  Kabeljoustraat 1, St. Lucia, 3936,KwaZulu-Natal

 

Webwerf  :  www.maputaland.com

 

Kontak Nommer  :  +27 (0) 35 590 1041

 

 

 

Share on Facebook
Share on Twitter
Please reload

You Might Also Like:

Berchtesgaden Game Ranch & Lifestyle Farm

September 30, 2019

Zwartmodder

May 28, 2019

1/15
Please reload