Bushfellows Game Lodge

February 12, 2019

'n Gevoel van Afrika-sjiek sal jou groet vanaf die oomblik wat jy by hierdie merkwaardige 4-ster lodge aankom. Die lodge, wat in 'n malaria-vrye area geleë is, beskik oor 3 verskillende tipes akkommodasie nl. 12 hoof chalets wat 32 persone akkommodeer, 5 boskampe waar 10 persone kan slaap, 4 chalets in die bos wat slaapplek vir 18 mense bied en 6 tente, elk geskik vir 2 persone, en laastens 2 wittebrood-suites.

 

Met 'n rustigheid wat heers soos geen ander, en die natuurlike skoonheid wat jou omring, sal Bushfellows werklik verseker dat jou huwelik op die mooiste manier afskop. Dink ope lug en wye velde, pragtige omgewing en 'n span toegewyde mense wat uit hul pad gaan om te verseker alles verloop goed. 

Bushfellows maak voorsiening vir al jou trou-behoeftes - beplanning, venues, vermaak en bekwame personeel verseker dat jou spesiale dag onvergeetlik is.

 

Adres  : Portion 655, Loskop North, Groblersdal, 2012, Limpopo

 

Webwerf  :  www.bushfellows.co.za

 

Kontak Nommer  :  (013) 261-2111

 

 

 

Share on Facebook
Share on Twitter
Please reload

You Might Also Like:

Berchtesgaden Game Ranch & Lifestyle Farm

September 30, 2019

Zwartmodder

May 28, 2019

1/15
Please reload