The Willow Tree Guest House


The Willow Tree Guest House is 'n vriendelike en privaat gastehuis wat gerieflike verblyf teen kompeterende tariewe bied.

Verblyf word aangebied in 5 luuks ingerigte kamers wat elk hul eie individuele tema het. Een van die kamers is rolstoelvriendelik. Elke kamer bied privaatheid en is noukeurig versier.

Die Willow Tree Guesthouse se personeel streef daarna om vriendelike diens te bied en hulle doen die ekstra bietjie om seker te maak dat jou verblyf absoluut onvergeetlik is.

Adres : Dr Yusuf Dadoo-laan 33, Wilkoppies, Klerksdorp, 2571, Noordwes

Webwerf : www.willowtreeguesthouse.co.za

Kontak Nommers : +27 83 256 0385

+27 11 972 3034

+27 82 441 0815

You Might Also Like: