Thunzi Bush Lodge

February 11, 2019

Thunzi Bush Lodge & Country Lodge is geleë in 'n rustige toevlugsoord van kuswoud en bosveld, en bied plattelandse selfsorgverblyf 30 km van Port Elizabeth se sakekern af. Port Elizabeth merk die begin van die Tuinroete.

 

Gaste kan lekker ontspan langs die swembad of 'n heerlike piekniekmandjie bestel en talle ander interessante aktiwiteite geniet - vra net een van ons vriendelike personeellede om jou te help!

 

Verblyf word aangebied in 6 bekoorlike hout-chalets met selfsorgfasiliteite, vir 20 gaste. Elke eenheid het 'n en suite-badkamer en volledig toegeruste kombuis en gaste het ook toegang tot wasgoedgeriewe. 'n Daaglikse skoonmaakdiens word voorsien
 

Adres  :  Maitland-straat, Thunzi Bush Lodge, Port Elizabeth, 6018, Oos-Kaap

 

Webwerf :  www.thunzibushlodge.co.za

 

Kontak Nommer  :   060 577 3327

 

 

 

Share on Facebook
Share on Twitter
Please reload

You Might Also Like:

Berchtesgaden Game Ranch & Lifestyle Farm

September 30, 2019

Zwartmodder

May 28, 2019

1/15
Please reload