Ama-Zing African Safaris Lodge

February 11, 2019

Ama-Zing African Safaris Lodge bied verblyf in Marloth Park, 'n natuurreservaat langs die Krugerwildtuin se grens.

Die lodge het slaapplek vir 15 gaste in 3 gesinseenhede. Elke eenheid het 2 slaapkamers met 'n koningingrootte-bed in die hoofslaapkamer en 3 enkelbeddens in die tweede slaapkamer. Die en suite-badkamers het storte. Koffie- en teemaakgeriewe word voorsien in elke eenheid. 

 

Ama-Zing African Safaris Lodge bied 'n gemeenskaplike sitkamer met 'n TV, eetarea en kroeg. Gaste kan etes op die groot stoep geniet en die wild van daar af besigtig. Daar is 'n plonspoel, boma en vuurput op die stoep.

Doendinge in die omgewing sluit wildritte, wildkyk, voëlkyk, 4x4-ritte en voetslaan in.

 

Adres  :  Kiewietlaan 3999, Marloth Park, 1321,Mpumalanga

 

Webwerf  :  www.ama-zingsafaris.com

 

Kontak Nommer  :  +27 82 561 6275

 

 

 

Share on Facebook
Share on Twitter
Please reload

You Might Also Like:

Berchtesgaden Game Ranch & Lifestyle Farm

September 30, 2019

Zwartmodder

May 28, 2019

1/15
Please reload