The Lazy Daisies


The Lazy Daisies is op 'n heuwel in St. Helenabaai geleë en is ideaal vir 'n paartjie wat op soek is na gerieflike, rustige verblyf met panoramiese uitsigte oor die Atlantiese Oseaan, St. Helenabaai en die Sederberge.

Verblyf bestaan uit 3 eenhede genaamd: The Lazy Daisy, The Lofty Daisy en Oopsy Daisy.

The Lazy Daisies is die ideale basis vanwaar jy die pragtige Swartland en Weskus kan verken.

Adres : Vasco Da Gama-rylaan 14, Britannica Heights, St Helenabaai, 7390, Wes-Kaap

Webwerf : www.lazydaisies.co.za

Kontak Nommer : +27 (0) 82 33 11 384

You Might Also Like: