Stumble Inn Game Lodge


Stumble Inn Game Lodge bied 'n ware bos-ervaring en is op 'n 300 hektaar-bewarea geleë wat as tuiste dien vir baie verskillende wildsbokspesies, verskeie kleiner diere en oor die 200 voëlspesies.

Die lodge is in die hartjie van die bos met lieflike berguitsigte. Dit bied verblyf in 5 selfsorg-chalets met privaat buitebraai-area.

Adres : Stumble Inn Game Lodge, Cullinan,1000, Gauteng

Webwerf : www.stumble-inn.co.za

Kontak Nommer : 072 808 2058

You Might Also Like: