Zulani Gastehuis


Zulani Guest House bied gerieflike en afgesonderde B&B-verblyf in St.Lucia. Dit is 'n klein, gesinsbestuurde gastehuis waar die eienaars byderhand is om raad te gee oor ekskursies, toere en besienswaardighede in St. Lucia.

Die gastekamers het lugversorging, 'n uitsig oor die swembad en elk 'n privaat ingang vanaf die swembad-area. Elke kamer het beddens met Rest Assured-matrasse, 'n yskassie en 'n platskerm-TV.

Adres : Flamingostraat 75, St Lucia, 3936,KwaZulu-Natal

Webwerf : www.zulani.co.za

Kontak Nommer : +27 (0) 83 334 1934

You Might Also Like: