Phakela Private Lodge


Phakela Private Lodge is 'n 5-ster lodge met luukse chalets en is naby Thabazimbi op 'n privaat reservaat geleë. Dit is perfek vir gaste wat op soek is na 'n vakansie- of sakewegbreek met gasvryheid en gerieflike akkommodasie naby 'n verskeidenheid geriewe en aktiwiteite.

Geriewe by die chalets sluit in: lugversorging, 'n kluis, haardroër, yskassie met tee- en koffiemaakgeriewe en 'n luuks versierde sitarea wat deur Franse-deure lei na 'n privaat veranda. 'n Paar ander luukshede is ook ingesluit vir jou gerief

Adres : Vlaknek Plaas 494 Kq,Maroelasfontein, Thabazimbi, 0381,Limpopo

Webwerf : www.phakelalodge.co.za

Kontak Nommer : 082 744 9589

You Might Also Like: