Mount Everest Game Farm

February 6, 2019

Mount Everest Wildplaas is 'n wildreservaat van om en by 1000 hektaar in die skilderagtige Vrystaat, net 20 km van Harrismith af. Die plaas bied verblyf in 11 chalets waarvan sommige tussen die heuwels weggesteek is om totale privaatheid te verseker, terwyl ander naby die ontvangs geleë is om speelplek en spasie vir kinders te gee. Sommige van die chalets is gemoedelike houthutte terwyl ander baksteenmure en grasdakke het.

 

Adres  :  Plaas Mount Everest, 9880, Vrystaat

 

Webwerf  :  www.goeverest.co.za

 

Kontak Nommer  :  0823005999

 

 

 

 

 

Share on Facebook
Share on Twitter
Please reload

You Might Also Like:

Berchtesgaden Game Ranch & Lifestyle Farm

September 30, 2019

Zwartmodder

May 28, 2019

1/15
Please reload