Game View Lodge

February 6, 2019

Game View Lodge is in Vryburg geleë. Dié spoggerige lodge skuil in 'n rustige omgewing op die grens van die Leon Taljaard Natuurreservaat. Vakansiegangers stroom hierheen om met 'n skemerkelkie in die hand te staan en kyk hoe die son oor die natuurreservaat sak. 

Dié lodge bied verblyf in 10 luukse en suite-kamers, waarvan 6 van die kamers balkonne met uitsigte oor die natuurreservaat het. Elke kamer beskik oor 'n TV met DStv, lugversorging, 'n WiFi-koppelpunt, 'n kluis, 'n haardroër en 'n yskassie. 

 

Vryburg word ook as die Texas van Suid-Afrika beskou. Dis in Noordwes op die hoofroete onderweg na Namibië en Botswana geleë en daarom die ideale oornagplek.

 

Adres  :  Sable-straat 32, Vryburg, 8601,Noordwes

 

Webwerf  :  www.gameviewlodge.co.za

 

Kontak Nommers  :  053 927 1320

                                   084 020 2844

 

 

 

Share on Facebook
Share on Twitter
Please reload

You Might Also Like:

Berchtesgaden Game Ranch & Lifestyle Farm

September 30, 2019

Zwartmodder

May 28, 2019

1/15
Please reload