Libby's Lodge

February 5, 2019

Liesel en Hannes nooi jou uit om luukse gerief en 'n rustige, vreedsame atmosfeer te ervaar. Libby's Lodge word 'hoogs aanbeveel' deur die AA en is sentraal in 'n veilige buurt geleë. Dit is naby die sentrale sakekern, hospitale, skole en die lughawe. Kom ervaar bobaas gasvryheid en professionele diens teen 'n bekostigbare tarief.

 

Libby's Lodge is in die Groen Kalahari-woestyn geleë - 'n omgewing vol kontraste waar vernuwende natuurkragte saamspan om 'n unieke landskap van ongeëwenaarde natuurskoon te skep.

 

Adres  :  Schroder-weg 140, Middelpos, Upington, 8801, Noord-Kaap

 

Kontak Nommer  :  054-3322661

 

 

 

Share on Facebook
Share on Twitter
Please reload

You Might Also Like:

Beach Forest Lodge

March 13, 2020

Marloth Park Sanbonani

March 5, 2020

1/15
Please reload