
By Toad Tree Cabins maak gaste kennis met die gees van Afrika.
Toad Tree Cabins is geleë in die Afrika-bosveld in Sodwanabaai en voorsien gerieflike selfsorg en suite-verblyf vir 'n romantiese-wegbreek en gesinsvakansies.
Daar is 2, 4, 6, 8 en 10-slaapkamer, gerieflike, volledig toegeruste kothuise met privaat braaie en kampvure.
Ons is in die hartjie van Zululand geleë, 'n duik- en kulturele paradys met goue strande, vrugbare moeraswoude, welige vleilande, beskermde fauna en flora, en dolfyne wat in die branders baljaar.
Adres : Triton-pad, Sodwanabaai, 3974,KwaZulu-Natal
Webwerf : www.toadtreelodge.co.za
Kontak Nommer : 011 678 0972