The Celtis Manor Guest House


Celtis Manor Guesthouse is 'n rustige toevlug in Crowthorne.

Dié gastehuis het 11 pragtig versierde kamers met volledige toebehore. Elke kamer het slaapplek vir 2 of 4 gaste.

Celtis Manor Guest House het 3-akker pragtige aangelegde tuine en spog met 'n oorvloed van voëllewe. Daar is ook 'n swembad en 'n terras met sonstoele.

Adres : Jupiterlaan 13, Crowthorne, Midrand, Johannesburg, 1686, Gauteng

Webwerf : www.theceltismanor.co.za

Kontak Nommer : +27 (0)83 301 6300

You Might Also Like: