Casa Milorca


Casa Milorca is 'n 19de eeuse gastehuis in die hartjie van die historiese dorp Prins Albert.

Casa Milorca het 2 suites en 1 kothuis was individueel versier is. Elke suite het 'n koninggrootte-bed of 2 enkelbeddens en elke kamer het 'n privaat badkamer met 'n Victoriaanse bad en 'n stort.

Die kothuis-suite het 'n privaat verandah en 'n kombuisie met basiese kombuisgeriewe en -toebehore. Die gastehuis het ook 3 verandahs, 'n tuin, swembad, kuierarea en 'n leeskamer

Adres : Markstraat 67, Prince Albert, 6930,Wes-Kaap

Facebook Blad : https://www.facebook.com/pg/CasaMilorca/about/?ref=page_internal

Kontak Nommer : 083 311 7795

You Might Also Like: