Buffaloland Wildsplaas


Buffaloland is slegs 'n klipgooi van die Krugerwildtuin af geleë en is die ideale plek om die Groot 5 te ontdek. Daar is ook ander unieke besienswaardighede in dié omgewing, wat 'n verskeidenheid onvergeetlike ervarings bied. Daar is natuurlik ook meer as genoeg rede om op die plaas te bly, waar 'n indrukwekkende verskeidenheid wildspesies te siene is. Jy kan ook langs die wemelende watergate ontspan of op 'n opwindende wildrit gaan.

'Giraffe Camp' is op die oostelike grens van die uitgestrekte Buffaloland-plaas geleë en bied 'n ontspanne bosveld-ervaring.

Dié gerieflike suites met lugversorging is ingerig met volledige en suite-badkamers en kombuise, wat dit die ideale opsie maak vir diegene wat op soek is na selfsorgverblyf.

Adres : Buffaloland Wildsplaas, R40, Guernsey-pad, Hoedspruit, 1380,

Webwerf : www.buffaloland.co.za

Kontak Nommer : 082 461 4007

You Might Also Like: