Tsitsikamma Village Inn


Tsitsikamma Village Inn bied unieke akkommodasie vir paartjies, gesinne en avontuurlustiges in Stormsrivier op die pragtige Tuinroete.

Die verblyf bestaan uit 49 unieke kamers wat individueel versier is en elk sy eie badkamer het. Ons bied sakpastariewe en gerieflike verblyf.

De Oude Martha Restaurant bedien heilsame en heerlike daaglikse ontbyte, middagetes en aandetes.

Langsaan bied Marilyn's 60s Diner 'n terugblik oor die jare met ouwêreldse motorfietse, voertuie, memorabilia en 'n tipiese kafee-spyskaart.

Ons hotel is die ideale blyplek as jy die omgewing se natuurlike besienswaardighede en avontuur-doendinge in die streek wil besigtig en beleef.

Adres : Darnellstraat, Stormsrivier, 6308, Oos-Kaap

Webwerf : www.tsitsikammavillageinn.co.za

Konrtak Nommer : +27 (0)42 281 1711

You Might Also Like: