NorthHill Guesthouse


NorthHill Guesthouse is in Bloemfontein se rustige noordelike voorstede geleë. Ons maak voorsiening vir enige verblyfbehoeftes en beskik oor sakegeriewe en veilige parkeerplek.

NorthHill Guesthouse bied 'n veilige omgewing vir jou, jou gesin en jou voertuig. Ons bedien daagliks 'n volledige Engelse ontbyt in Suid-Afrikaanse styl.

Adres : Danie Pienaar-singel 14,Pentagonpark, Bloemfontein, 9301,Vrystaat

Webwerf : www.northhill.co.za

Kontak Nommer : +27-51-436-6488

You Might Also Like: