Roratau Tented Bush Camp

January 25, 2019

 

Roratau Tented Bush Camp is in die Leeuwgedacht Bewarea geleë en bied gerieflike permanente tente.

Daar is 5 tente met 'n elektriese heining,   Koedoe en Zebra wat albei slaapplek vir 2 het,  en Blesbok,  Blouwildebees en Rooibok wat almal slaapplek vir 4 het. Die tente met slaapplek vir 2 beskik oor koningingrootte-beddens, en die tente met slaapplek vir 4 beskik oor koningingrootte-beddens en dubbelslaapbanke.   Elke tent het 'n en suite-badkamer met 'n stort, en linne en badhanddoeke word voorsien. Gaste moet asseblief hulle eie swemhanddoeke saambring.

 

Elke tent het 'n kombuis wat toegerus is met 'n tweeplaatstoof, yskas, eetgerei en breekware. Daar is egter nie mikrogolfoonde nie. Elke tent het ook braaigeriewe langs die privaat borrelbad wat slegs in die somer gebruik mag word, sowel as skadu-parkeerplek. Hout en houtskool is by die kamp te koop.

 

Adres  :  Welgedacht-plaas, Langs Die R628, Tshwane, 0001, Gauteng

 

Webwerf  :    www.rorataubushcamp.co.za

 

Kontak Nommers  :  084 603 9289

                                   083 267 2145

 

 

 

 

Share on Facebook
Share on Twitter
Please reload

You Might Also Like:

Berchtesgaden Game Ranch & Lifestyle Farm

September 30, 2019

Zwartmodder

May 28, 2019

1/15
Please reload