Bluff Tradewinds


Die onlangs opgeknapte Bluff Tradewinds is 'n B&B- en selfsorg-onderneming in die Bluff se Millionaire's Mile wat deel uitmaak van Marienerylaan. Dié gewilde bestemming is ideaal vir vakansiegangers wat op soek is na verskeie aktiwiteite by die see. Die groot dek teen die rots bied 'n 180º-uitsig oor die Indiese Oseaan. Heelwat seediere, soos dolfyne, is van die dak af te bespeur, en in die winter kom maak walvisse 'n draai.

Elke selfsorg-eenheid het slaapplek vir 6 tot 9 gaste in 2 slaapkamers, en 'n leefarea en kombuis.

Adres : Mariene-rylaan 637, Bluff, Durban,4052, KwaZulu-Natal

Webwerf : www.blufftradewinds.co.za

Kontak Nommer : 031-467-0276

You Might Also Like: