Uris Safari Lodge

January 24, 2019

Uris Safari Lodge bied B&B-verblyf of half-maaltyd-pakkette, en is 20 km vanaf Tsumeb geleë.   Dié lodge is ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike oornagverblyf of kampgeriewe op pad na verskeie besienswaardighede. 

Uris Safari Lodge bied verblyf in 14 dubbel- of gesin-chalets en 2 kampeerterreine.   Die gastekamers het elkeen 'n ekstra lang koningingrootte-bed óf 2 driekwartbeddens.   Elke chalet het ’n en suite-badkamer en ’n haardroër, muskietnette, ’n ketel asook ’n digitale kluis om waardevolle items in te stoor.

 

Adres  :  Po Box 1321, Tsumeb, Osjikoto , Namibia

 

Webwerf  :  www.uris-safari-lodge-namibia.com

 

Kontak Nommer  :  + 264 67 221 818

 

 

 

Share on Facebook
Share on Twitter
Please reload

You Might Also Like:

Berchtesgaden Game Ranch & Lifestyle Farm

September 30, 2019

Zwartmodder

May 28, 2019

1/15
Please reload