Villa Lin-Zané


Villa Lin-Zanè bied verblyf met 'n stil, vreedsame plaas-atmosfeer, net 4 km buite Vrybrug op die Delareyvillepad (N14) in die Noordwes. Ons het 6 en suite-kamers, 1 gesinskamer en 4 selfsorg-eenhede, elkeen met 'n kombuis en leefarea. Elke kamer het sy eie privaat ingang en is uniek versier en gemeubileer met handgemaakte meubels. Verder is elke eenheid toegerus met lugversorging, koffie- en teemaakgeriewe en luukse linne word voorsien.

Adres : Erf 66 Bernauw, Langs Die N14, 4 Km Vanaf Vryburg, 8600, Noordwes

Webwerf : www.villalinzane.com

Kontak Nommer : 053 927 4348

You Might Also Like: