Springwater Cottages


Springwater Cottages is aan die suidelike kant van ons vallei en wes van Ficksburg geleë. Gaste kan die lieflike uitsigte oor die verskeidenheid oeste aanskou. Die sonsondergang wink elke oggend vanaf die heuwels en ons ongelooflike sonsondergange is legendaries.

Ons verblyf is rustiek, gerieflik en luuks. Daar is 4 kothuise. Die kothuise is goed ingerig met eetgerei, breekware, kooktoestelle en 'n yskas. Doeltreffende houtstofies verseker snoesige kaggel-hitte en gemak op koue, sneeu-bedekte en reënerige aande. As 'n ekstra bonus het jy die geleentheid om in silwerskoon bronwater te bad.

Dít is 'n plek waar jy 'n bietjie rustig kan word, weer diep asem kan haal en jou siel kan verkwik.

Adres : Schoonzicht Farm, Ficksburg, 9730,Vrystaat

Webwerf : www.springwatercottages.co.za

Kontak Nommers : 079 939 4122 (Anton)

082 408 6770 (Sharon)

You Might Also Like: