Moonriver Guest House

January 21, 2019

Vir luukse akkommodasie bied ons met trots die Moonriver Gastehuis wat geleë is aan die oewer van die Oranjerivier.
 

Geniet 'n glasie sjampanje terwyl jy ontspan in 'n ou Victoriaanse bad en Jacuzzi, of aanskou een van die asemrowende sonsondergange vanaf ons uitgestrekte houtdek.   Niks is ontsien om 'n buitengewone en unieke besoek, wat jy nie maklik sal vergeet nie,  aan die Noord-Kaap te verseker nie.

 

Ons bied luukse en stylvolle en suite-kamers wat almal asemrowende rivier- en tuin-uitsigte bied.

 

Ons is trots daarop dat ons die wenner is van die toekenning vir uitstaande diens in die Noord-Kaap.

 

Adres  : 8 Murray Laan, Upington, 8800, Noord-Kaap

 

Webwerf  :  www.moonriverguesthouse.co.za 

 

Kontak Nommer  :   (+27) 54 332 1847

 

 

 

 

 

Share on Facebook
Share on Twitter
Please reload

You Might Also Like:

Berchtesgaden Game Ranch & Lifestyle Farm

September 30, 2019

Zwartmodder

May 28, 2019

1/15
Please reload