Mountain View Bush Lodge


Mountain View Bush Lodge is op 'n wildplaas in die Waterberge in Limpopo geleë.

Hierdie selfsorg-lodge het 3 groot dubbelkamers, elkeen met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer. Daar is ook 'n solder-area met slaapplek en 'n aparte badkamer. Daar is 4 badkamers in totaal by die lodge. Drie van die badkamers het 'n stort, toilet en wasbak en 1 van die ander het 'n bad, toilet en wasbak.

Let asb. daarop dat ’n minimum van 2 kamers oor naweke en op openbare vakansiedae bespreek moet word.

Buite is daar 'n groot dek wat uitkyk oor die watergat (omtrent 30 m weg) en die wild kom lê gereeld besoek hier af.

Daar is ook 'n heerlike boma waar gaste kan braai, vuurmaakhout word voorsien deur die plaas. Vir die avonturiers is daar 4x4-roets en bergfietsry.

Adres : Grootfontein 589 Lq, Waterberg, 0557 ,Limpopo

Webwerf : www.mountainviewbushlodge.co.za

Kontak Nommer : +27 21 913 3088

You Might Also Like: