Be Still Accommodation


Be Still Accommodation is 'n bekoorlike vakansieoord in die kusdorpie Swakopmund in Namibië. Die verblyf word aangebied in 10 enkelkamereenhede en 2 woonstelle. Die slaapkamers in elke eenheid het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en/of stort. Die kombuisies in elke woonstel het 'n stoof, yskassie, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe. Elke eenheid het 'n TV met DStv en van hulle het 'n privaat tuin.

Adres : Kraalstraat 9, Swakopmund, Erongo , NAM

Webwerf : www.be-still.net

Kontak Nommer : +264 811240707

You Might Also Like: