Bonamanzi Game Reserve

January 17, 2019

Bonamanzi is 'n privaat wildreservaat wat oor 4000 hektaar in Hluhluwe strek. Dit is 'n natuur-erfenisgebied en word beskou as die beste voëlkykbestemming in Afrika.

 

Bonamanzi het volop wild, en een van die eienskappe wat ons so gewild maak is ons veiligheid - gaste kan die natuur verken en die bosveld eerstehands beleef, hetsy alleen of saam met een van ons passievolle veldgidse

 

Ongelooflike natuurtonele en voortreflike kookkuns sal selfs die mees oordeelkundige palet in die versoeking stel. 

 

Geniet eerstehandse ervarings van wild te voet, op 'n safari-voertuig of perd met behulp van veeltalige veldwagters wat sekermaak elke uitstappie is 'n belewenis. Kyk uit vir die olifante, renosters, seekoeie, kameelperde, hiënas, sebras, vlakvarke en groot verskeidenheid bokspesies. Njalas loop vryelik rond om die lodge en sorg vir groot opwinding.

 

Krokodilkampe, swembaddens en waterskilpadvoersessies sorg ekstra spesiale herinneringe.

 

Adres  :  Bushlands-pad, Hlhuhluwe, 3960,KwaZulu-Natal

 

Webwerf  :  www.bonamanzi.co.za

 

Kontak Nommer  :  083 634 0895


 

 

 

Share on Facebook
Share on Twitter
Please reload

You Might Also Like:

Berchtesgaden Game Ranch & Lifestyle Farm

September 30, 2019

Zwartmodder

May 28, 2019

1/15
Please reload