Sea Otters Lodge

January 16, 2019

Sea Otters Lodge is in Kinibaai in Port Elizabeth geleë.   Dié lodge bied verblyf met 'n see-uitsig en direkte toegang tot die strand.

 

Seefront Otters Lodge het kamers wat na die see front en daar is braaigeriewe op die perseel,  kamergeriewe en komplimentêre ontbyt word bedien.   Daar is ook veilige parkeerplek.

 

Let asb. op dat die lodge nie selfsorggeriewe het nie.   Ons het wel braaigeriewe op die perseel eksklusief tot gaste se beskikking.   Daar is 'n eetarea, leefarea, mikrogolfoond, yskas-vrieskas en 'n mengbak op elke verdieping beskikbaar.   Eetgerei en breekware is op versoek beskikbaar.

 

Sea Otters Lodge het en suite-kamers wat na die see en/of na die strand front. Gratis, beperkte WiFi is ingesluit.   Regverdige verbruik is van toepassing (Beperk tot 250 MB per kamer per dag)

 

Adres  :  Seaway-rylaan 15, Kinibaai, Port Elizabeth, 6023, Oos-Kaap

 

Webwerf  :  www.seaotterslodge.com

 

Kontak Nommer  :  041 378 1756 gedurende kantoor ure

 

 

 

 

 

Share on Facebook
Share on Twitter
Please reload

You Might Also Like:

Berchtesgaden Game Ranch & Lifestyle Farm

September 30, 2019

Zwartmodder

May 28, 2019

1/15
Please reload