Glen Ormond Gastehuis


Glen Ormond is 'n eksklusiewe gastehuis op 'n skilderagtige, stil 6 hektaar eiendom bo die Mpofanarivier tussen Rosetta en Moorivier in KwaZulu-Natal se Middellande.

Die gastehuis bied luukse verblyf in privaat en suite-slaapkamers en selfsorgkothuise.

Die dekor is elegant, dog huislik en die meeste van die bestanddele vir die heilsame en smaaklike geregte word by plaaslike markte aangekoop. Ons maak ook voorsiening vir vegetariërs.

Adres : R103, Rosetta, 3301, KwaZulu-Natal

Webwerf : www.glenormond.co.za

Kontak Nommer : (076) 887-5682 gedurende Kantoor ure

You Might Also Like: