Bay Tree Gastehuis


Bay Tree, 'n 4-ster-gastehuis, is in die goed gevestigde voorstad Bailey's Muckleneuk geleë (gewoonlik gesien as deel van Brooklyn). Ons bied 6 kamers met lugversorging, 1 suite, 'n verfrissende swembad en 'n beeldskone tuin.

Ons bied 'n keuse van 6 kamers met lugversorging. Elkeen van die kamers het en suite-badkamers, sommige met 'n bad en 'n stort, en ander net met 'n stort. Elkeen van die kamers het ook 'n TV en DStv-toegang (gastehuis-pakket) en WiFi.

n Volledige ontbyt is beskikbaar teen ektra koste, terwyl aandete beskikbaar is indien dit vooruit bespreek word. Ons bied uitstekende diens om enige vakansieverblyf te komplementeer.

Adres : Roperstraat 489, Bailey's Mucleneuk, Pretoria, 0181, Gauteng

Webwerf : www.baytree.co.za

Kontak Nommer : 012 346 3160

You Might Also Like: